#WomensMonth

Be Enchanted

Daar is baie druk op vroue om perfek te wees. Sy moet die rol van ma, eggenoot en beroepsvrou suksesvol vertolk. Ons as vroue is sterker as wat ons party keer besef. ‘n Vrou is wasbaar maar nie plastiek nie, sy is altyd met die minste tevrede. ‘n Vrou as ma maak alles met soentjies gesond. ‘n Vrou het een paar oë wat deur ‘n toe deur na jou kyk as sy vra wat jy doen.
Daar die oë kyk na geliefdes. ‘n Vrou huil as sy geluk, hartseer, teleurstelling, pyn, eensaamheid en trots ervaar. ‘n Vrou is ‘n spesiale skepping van God, en God sê: Dit is ‘n moeder, dit is ‘n vrou en dis jy.
Die span by Be Enchanted-salon bestaan uit verskillende vroue met verskillende agtergronde

wat saamstaan as een om die vrou daar buite spesiaal te laat voel en lyk. Hannetjie du Plessis, die eienaar van Be Enchanted is die sterk vrou in haar span se lewens. Sy is die dryfkrag agter Be Enchanted, wat ook beteken “gevlei”, “verander”, “betower”. Dit is wat die Be Enchanted-span vir jou as vrou wil bied. Jy is spesiaal, jy is mooi. Laat die span toe om jou te betower. Kontakbesonderhede: 011 692 1573, Winkel 13, Tambotie Mall, Randfontein.

Dentistry at its best

This all-female dental practice is run by distinguished leader and dental practitioner, Dr Yvette Venter. After graduating from the University of Pretoria in 1998, she completed her post-graduate Diploma in Dentistry in 2000. She moved into her practice at the Greenhills Medical Centre in 2001 where she has been serving the community for 17 years. She tackles all dental problems professionally and

efficiently. She is a compassionate individual driven by her pledge to serve the community who goes out of her way to ensure that the health care provided at her practice improves her patients’ lives and health.
The practice can address all oral health-related needs – from sedation for the little ones to specialised dentistry. They cater for all ages, and have an internal and external support team that will go the extra mile. There is also a dental hygienist on site to see to it that all cleaning and whitening requirements are met.
They are passionate about their work and assure you of their best service at all times.
Details: Greenhills Medical Center, Greenhills Avenue, Greenhills, Randfontein. Contact them on 011 693 1089.

Real queens fix each other’s crowns

Clarisse Visser – Mej Randfontein Senior 2018
Ons as vroue moet saam staan om ‘n verskil in ons eie dorp en ons land te maak. Ons moet gebroke en mishandelde vroue ophef, opbou, hul hande vashou en die pad saam met hulle stap tot hulle besef dat hulle van die kosbaarste wesens op aarde is. “Niks is meer indrukwekkend as ‘n vrou wat vas staan op die unieke manier waarop God haar geskape het nie.”

DalienSteenekamp – Mev Randfontein 2018
Wat ‘n voorreg om hier die titel tedra! As finansiële beplanner streef ek elke dag daarna om ‘n verskil in vroue se lewens te maak. As Mev Randfontein kan ek vroue op baie meer platforms herinner dat ons ‘n baie belangrike rol in ons samelewing, werk, omgewing, huis en persoonlike lewe het. Wees trots op jou vrou wees. ”Revive your light, manifest your dreams, know your worth.”

Monique van Loggerenberg – Mej Randfontein Junior 2018
To me, being a woman means you are strong, capable and worthy. I wish I had the correct terms and words to describe what being a woman means, but I believe for the most part, it boils down to being something extremely special. Since becoming involved with the Miss Randfontein pageant I have learned that behind every successful women is a tribe of other successful women, who have her back and who pray together. “A rose can never be a sunflower and a sunflower can never be a rose”, we are all beautiful in our own unique way.

Janine van Loggerenberg Ferreira – CEO Randfontein Pageants
Ek sê altyd, “When women come together, magic happens”. By Randfontein Pageants streef ons om vrouwees in ons dorp te vier. Vroue verskil, maar daar is ‘n plekkie vir jou. Ons leuse is om iets van elke vrou te maak. Ons is nie net ‘beauty queens’ nie, maar ambassadeurs vir Randfontein. In die Mej/ Mev Randfontein-kompetisie van 2018 het ek weer besef “uiterlike skoonheid hou nie, ‘n mooi voorkoms is nie alles nie, as jy die Here dien, verdien jy om geprys te word”.

ChristelleVosloo – Eersteprinsess – Mej Randfontein junior 2018
“She has brains in her head and feet in her shoes, she can steer herself in any direction she choose.” Hierdie is my leuse en het my gedryf na die jong volwasse vrou wat ek tans is. Om ‘n vrou te wees beteken vir my dat mense jou kan vertrou, dat jy probeer om iemand se dag op te helder en jou skoonheid in jou hart te dra. Dit maak outomaties van jou ‘n mooi vrou. Mej Randfontein het my hierdie platform gebied om elke jong dame in my omgewing te kan aanmoedig om altyd hulle koppe op te lig … anders val hul krone af. Ons is immers almal God se prinsesse!

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: