Schools

Avante goes traditional on Heritage Day

Cultural outfits ranging from Japanese to Zulu in South Africa were worn with pride by learners of Avante Primary for Heritage Day.

Rappies Preprimêr hou ‘n fees en ‘n half

Oud en jonk, van twee- tot 82-jariges het onder andere 2km gestap, gedraf en met verf baljaar in Randpoort se strate tydens Rappies se Rainbow Run en Mini-Skou die afgelope naweek.

Hope pret by Jannas op lentedag

Jannas het behoorlik lente verwelkom deur onder andere onderwysers met ‘n emmer yskoue water oor die kop te gooi.
Top