Schools galleries

PICS: Matriculants from RHS celebrate

The matric results were released recently and learners from Randfontein High School (RHS) gathered for a final time at their school on Friday, 5 January to receive their National Senior Certificates (NSC).

FOTO’S: Riebeeck-matrieks vier uitslae

‘n Groep matriekleerders van Hoërskool Riebeeckrand was baie opgewonde en heelwat verlig nadat hulle uiteindelik hul uitslae op Vrydag, 5 Januarie ontvang het.

PICS: Primary School meets Mickey Mouse and Sponge Bob

Puppet production company named M&K Entertainment recently entertained foundation phase learners at Mohlakeng Tswelelo Primary School where the kids couldn’t keep their hands off some of their puppet idols, including Mickey Mouse and Sponge Bob.

FOTO’S: Jannas hou matriekafskeid

Hoërskool Jan Viljoen het op Donderdag, 28 September sy matriekafskeid gehou en die matrikulante en hul metgeselle het in pragtige uitrustings gepronk. Stuur vir ons jou matriekafskeidfoto na [email protected]

FOTO’S: ‘n Dag in Sprokiesland by dagsorgsentrum

Bumble Bee Dagsorg het op Vrydag 6 Oktober ‘n dag in Sprokiesland beleef. Al die leerders kon soos ‘n sprokieskarakter aantrek en daar was heerlike pryse op die spel vir die leerder wat ‘n karakter die beste uitgebeeld het.

FOTO’S: Rappies se Rainbow Run en Mini-Skou

Rappies Preprimêre Skool het die afgelope Saterdag (9 September) hul Rappies Rainbow Run en Mini-Skou op Laerskool Rapportryer se sportgronde gehou. Kleuters, leerders, ouers, vriende en familie het dit bygewoon om die lente op ‘n heerlike manier af te skop.

FOTO’s: Rammies se Graad 7’s hou Entrepreneursdag

Op Vrydag, 1 September het Rammies hul staal tydens hul jaarlikse entrepreneursmark gewys. Die Departement van Onderwys vereis dat al die Graad 7-leerders aan die einde van die derde kwartaal ‘n entrepreneursmark as deel van die vak Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) hou.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends: