Rammies se leiers vir 2018 aangekondig

Die nuwe leiers vir 2018.

Laerskool Randfontein het op 25 Oktober hul nuwe groep leiers asook hoofleiers vir 2018 tydens ‘n spoggeleentheid aangekondig.

Annie Nolan, skoolwoordvoerder het gesê die leerders is baie opgewonde oor die jaar wat voorlê en dat hul beplan om hoë hoogtes te bereik.

“Die hoof en personeel van Ram is uiters trots op die leerders wat aangewys is. Ons glo en vertrou dat hulle hard sal werk en Ram se goeie naam hoog sal hou,” het Annie gesê.

Die hoofleiers is as volg:
• Leanne Greyvenstein – Hoofdogter
• Kieren Rautenbach – Hoofseun
• Anri Graff – Onderhoofdogter
• Clerise Begg – Onderhoofdogter
• JC Bornman – Onderhoofseun
• Chris Smith – Onderhoofseun

Die 34 ander leiers is:
• Divan Allers
• Angelique Ayres
• Sampie Claassen
• Kaylee Cloete
• Shannon Codison
• Michael Croukamp
• Ayden de Beer
• Deidréde Beer
• Brandon de Jager
• Pieter Dryer
• Nathan du Plooy
• Caitlin Erasmus
• Brian Ernst
• Donavyn Greeff
• Anrich Harmse
• Marleen Kruger
• Hayley-Jean le Roux
• Dominique Lensley
• FG Mulder
• Tiaan Nagel
• Eunan Nortjé
• Kristen O’Neale
• Donique Oosthuizen
• Arlien Oudbier
• Celandri Pera
• Tiffany Rix
• Leila Snyman
• Jané Strydom
• Jordan Terblanché
• Janke van den Heever
• Minique van Deventer
• Unicus van Wyk
• Chanico Venter
• Lee-Andra Williams

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Nadine Mare
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top