Interessante uitrustings by kleuterskool-erfenisdag

Keagile Mokoena het ook 'n voortrekker-rokkie gedra. Foto ingestuur.

Little Angels Dagsorgsentrum het gedurende laat in September die kulture van afsonderlike groepe ten toon gestel as deel van hul Erfenisdagvieringe.

Xadion Lotterning in sy Cowboy-klere. Foto ingestuur.

“Die kinders het dit vreeslik geniet om hulle tradisionele klere aan te trek skool toe en vir almal te kom wys wat hulle verskillende tradisies is,” sê Chevonne Buitendag, skoolhoof.

Die kinders is aangemoedig om hulle kulture en die uiteenlopende van hulle opvattings en tradisies te vier.

Daar was dogters met Voortrekker-pakke, Cowboy-uitrustings, seuns wat soos boere aangetrek het en veel meer.

Tawanda Sithole se kleurvolle uitrusting het baie aandag getrek. Foto ingestuur.

“Die dag was ‘n reuse sukses en interessant!” het Chevonne gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

  AUTHOR
Maritza van Zyl
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: