Oom Theo se 37 sentimeter lange wortel!

Theo Jonker het ook al dié verskillende kleur wortels uit sy tuin uit gehaal.

Die Herald-personeel het onlangs byna op hul rûe geval toe ‘n inwoner ‘n wortel wat 37 sentimeter lank en 12 sentimeter in omtrek uit sy tuin geoes het.

Theo Jonker, 62, het verduidelik dat hy ‘n groot liefde vir groentekweek en grond het.

So het die wonderwortel aanvanklik gelyk voordat dit begin krimp het. Foto: Ingestuur

Hy kweek ook boontjies, tamaties, groen soetrissies, komkommers, groenrissies, mielies, spinasie, aarbeie, klein rooi en geel tamaties en botterslaai.

Lees die volledige berig in die Herald se 26 Mei-uitgawe.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na [email protected] (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

  AUTHOR
Maritza van Zyl
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top