Besoedeling in die lug?

• Leon Bosch skryf:

Ek werk in Aureus en as daai rook in jou rigting waai ruik dit baie, baie sleg – chemies sleg. Ons weet nie wat ons inasem nie maar dit ruik nie reg nie.

Indien u weet wat dit kan wees of is, laat weet ons per epos by [email protected] — Red.

Latest News

COMMENTS

Top