School sport

Riebeeck se hokkiebokkies bo!

Van Bethlehem tot naby Hammanskraal, Riebeeckrand se hokkiedogters was oor die Paastyd besig om hul vaardighede op te skerp.

Jannas bo op sportveld

Hoërskool Jan Viljoen het onlangs goeie rugby-, hokkie- en netbaluitslae behaal.

Atlete maak Jannas en dorp trots

Vier atlete van Jannas het die skool en dorp se naam hoog gehou tydens die Gauteng Atletiekkampioenskappe. Een van hulle gaan boonop SA’s toe in April.

roodepoortrecord_new2014_smallkrugersdorpnews_2014_smallgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top