Schools galleries

Ligte, kamera, aksie! Jannas se 2016-revue

Ligte, kamera, aksie! Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) het weereens ‘n asemrowende revue vir ouers, leerlinge en onderwysers aangebied. Die loopvak het oor vier dae, van Dinsdag, 18 tot Vrydag, 21 Oktober gestrek. Die Herald is as eregas na die laaste aand van die revue genooi en was nie teleurgesteld nie.

Kyk uit vir Jannas op kykNET

Byna elke leerling van Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) voel nou soos bekende akteurs nadat die Skole Top 10-span op Woensdag, 19 Oktober ‘n draai by die skool gemaak het. Dit beteken Jannas sal Maandag, 14 November op die gewilde TV-program, kykNET NOU! verskyn. Green Planet Productions het die kamerawerk gedoen.

Jannas hou matriekafskeid (2)

Vir Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se leerlinge was vanjaar se matriekafskeid soos die Oscars. Hulle het glad nie soos skoolkinders gelyk nie maar soos jong manne en dames wat reg is vir die wêreld wat vir hulle na matriek wag

Hoërskool Riebeeckrand-matriekafskeid

Paartjies van Hoërskool Riebeeckrand het soos ware Hollywood-sterre gelyk tydens vanjaar se matriekafskeid by Usambara.

Jannas hou matriekafskeid (1)

Vir Hoërskool Jan Viljoen (Jannas) se leerlinge was vanjaar se matriekafskeid soos die Oscars. Hulle het glad nie soos skoolkinders gelyk nie maar soos jong manne en dames wat reg is vir die wêreld wat vir hulle na matriek wag

roodepoortrecord_new2014_smallkrugersdorpnews_2014_smallgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other