Community galleries

Vrouedag: Mamma-oggend

Die doel van die oggend was om mammas bymekaar te bring terwyl plaaslike kleinsakevroue die geleentheid gegee was om hulle produkte en dienste uit te stal.

Nuwe Mej en Meneer Connie Mulder gekroon!

Op Saterdagaand, 24 Junie, het die Connie Mulder Sentum hulle jaarlikse Meneer en Mej Connies-kompetisie gehou, met die tema ‘Parys’. Ongeveer 24 deelnemers het hul beste tydens dié gesellige geleentheid voetjie voorgesit . Die saal was pragtig volgens die Franse tema versier met ‘n Eiffel-toring op elke tafel en ‘n brug op die verhoog waaroor die deelnemers gestap het.

PICS: Police and Lions celebrate Mandela Day

The Randfontein Police in partnership with three Lions Clubs spent their 67 minutes with community members from across Randfontein on Saturday, 22 July.

PICS: Municipality treat children to 67 minutes of lunch

Tina Grobler, ANC PR councillor for Ward 9 and MMC for Finance at the Rand West City Local Municipality spent her 67 minutes for Mandela Day treating a number of children to lunch. Tina handed over hotdogs and lucky packets to approximately 100 children from the Eureka and OR informal settlements in Elandsvlei. Some goods were also give to elderly people, specifically at the Eureka Informal Settlement.

FOTO’S: Randgate Spar gee motor weg

Spar het onlangs hul jaarlikse kompetisie gehou waar klante ‘n splinternuwe Hyundai i10 – ‘n beperkte weergawe – kon wen. Die kompetisie het landswyd van vanaf April 2017 tot en met 4 Junie gestrek. Spar gaan 50 motors weggee regoor die land, een van hulle is Johan Janse van Vuuren s’n.

GALLERY: EPR’s open day

Johan Krogh, General Manager of EPR West Rand, recently addressed the important matter of when you are allowed to use your gun for protection. At EPR’s open day event, Moses Mtyotywa from the Rand West City Local Municipality also spoke about Randfontein’s infrastructure and answered several questions from residents in attendance.
Top