Tambotie, R’fontein herdenk so Jeugdag

Agter: Alwyn Liebenberg, Marilyn Lean, Nadia Zara, Jay Cee en Stiena Liebenberg. Voor: Neville Ferreira en Dawie Viljoen.

Soos die hele land het Randfonteiners ook verlede Vrydag Jeugdag herdenk.

Op Vrydag 16 Junie het ses plaaslike sangers die Tambotie-winkelsentrum se klante vermaak. Hulle het van 9vm tot 3nm liedjies uit verskeie kategorieë gesing wat die voete laat jeuk het.

Neville Ferreira en Marilyn Lean het die bekende ‘Don’t Stop Believing’ deur Journey gesing.

Die kunstenaars wat opgetree het:

• Dawie Viljoen

• Marilyn Lean

• Shuan Schoombie

• Nadia Zara

• Jay Cee

• Neville Ferreira

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na randfonteinherald@caxton.co.za (onthou asseblief om jou kontak besonderhede by te voeg) of skakel ons by 011 693 3671.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes 

Roodepoort Record

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

roodepoortrecord_new2014_smallkrugersdorpnews_2014_smallgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Krugersdorp News
Randfontein Herald
Roodepoort Record


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other