Rappies Pre-Primêr hou skoolkonsert

Rappies Pre-Primêr se konsert was 'n reuse sukses.
Rappies Pre-Primêr se konsert was 'n reuse sukses.

Rappies Pre-Primêr het vanjaar weer ‘n uitmuntende konsert op die planke gebring en vir vier agtereenvolgende aande seker gemaak dat Laerskool Rapportryer se skoolsaal volgepak is.

Die tema van vanjaar se konsert was getiteld ‘Colour my world with music’ en die dekor en pragtige, kleurvolle kostuums het elke liedjie volmaak ingekleur en die gehoor aand na aand met puik vermaak betower.

Vir elke leerling en onderwyser van Rappies Pre-Primêr was dit beslis die hoogtepunt van die jaar en die toeskouers kon nie uitgepraat raak oor die skouspel nie.

Die bestuur van Rappies Pre-Primêr bedank juffrou Sonja van Tonder vir haar leiding.

Elke onderwyser en leerling het baie hard gewerk om die sukses van die konsert te verseker. Die onderwysers en leerlinge van dié skool bedank ook elke ouer, vriend en familielid vir hul ondersteuning.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

roodepoortrecord_new2014_smallkrugersdorpnews_2014_smallgetitlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top